Ava Gardner

Ava Gardner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gardner in die 1940s

Geboortenaam Ava Lavinia Gardner
Geboorte (1922-12-24)24 Desember 1922
Sterfte 25 Januarie 1990 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ava Lavinia Gardner (24 Desember 1922 – 25 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pandora and the Flying Dutchman (1951), Mogambo (1953), On the Beach (1959), en The Night of the Iguana (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy